Jaarboeke

Afrikaans 210


 
Modulekode AFR 210
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Leer Nederlands Die module het as uitkoms die verwerwing van lees-, praat-, skryf- en luistervaardighede in Nederlands. 'n Goeie kennis van Afrikaans is 'n voorvereiste. Die module is kontrastief. Klem word gelê op die verskille tussen die Afrikaanse en Nederlandse grammatika, woordeskat en kultuur.
Modulekrediete 20.00
Diensmodules Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Afrikaans aangebied
Akademiese organisasie Afrikaans
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences